safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 28 October 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 4 November 2004.

Aida

Poisonous

"IF you row on the Berg River, you keep your mouth closed," says Paarl Canoe Club chairman Herbert Conradie.

Vete eindig bloedig

'n JARELANGE vete tussen bure in Paarl-Oos het die naweek bloedig geëindig toe 'n man met 'n byl doodgekap en sy buurman se hondjie doodgebrand het.

Amok by hof

DIE kontantsaal van die Wellingtonse landdroshof was Dinsdagoggend toe onder wit stof nadat 'n inbreker 'n brandblusser leeggespuit het.


wback_wk44

HET HOM. Die Boland Kavaliers se kaptein, Chris Potgieter, hou die SA-beker omhoog nadat hulle Vrydagaand die Grens Bulldogs in die eindstryd van die Curriebeker se Eersteliga-afdeling 23-22 gewen het. Dit is die derde agtereenvolgende trofee wat die Kavaliers inpalm. Hulle het in 2003 ook dié kompetisie gewen asook vanjaar se Vodacom-reeks.

wfront_wk44

DANGEROUS. The pollution of the Berg River in Paarl is so high that it carries an extreme health risk for people who come into contact with its water.


Beker én Bok vir Boland

DIE Boland Kavaliers wat Vrydagaand hul titel as Eersteligakampioene van die Curriebeker suksesvol verdedig het, se vreugdesvure is Saterdag 'n hele ent hoër aangeblaas toe hulle 'n Springbok ryker geword het.

Eerste wen vir Wellington

NA die vorige naweek se teleurstelling het Wellington se krieketspanne die naweek albei sukses behaal teen Van der Stel.

Paarl-Oos tem Victoriane

'n SOLIEDE vertoning met beide die bal en die kolf het Saterdag op Stellenbosch verseker dat Paarl-Oos Krieketklub 'n gemaklike ses paaltjie oorwinning oor Victoriane behaal het.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]