|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
MODULêRE AANBIEDER: KANTOORBESTUUR Hugenote Kollege, Wellington Aansoeke word ingewag vir die pos van modulêre aanbieder in die Program: Inligtingstegnologie en Kantoorbestuur. Dit is 'n kontrakpos vir 1 jaar met die moontlikheid van verlenging van die kontrak. Pligte: Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: •die aanbieding van vier modules in kantoorbestuur en interpersoonlike vaardighede (die aanbieding sluit o.a. in die voorbereiding, aanbied van lesings en tutoriale klasse, enige navrae of toeligting aan studente) •die voorbereiding van notas in Afrikaans en Engels; Vereistes: • B.Tech-graad (Sekretarieel) of toepaslike hoër kwalifikasie •Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels •Beskikbaar vir onderhoud Aanbeveling:Vorige ondervinding van tersiêre onderrig Werksure:3 Periodes per week gedurende die oggende
Vergoeding:R105,00 per periode Datum van indienstreding: Januarie 2003 Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Desember 2002 Navrae:Mev. M. Otto, tel: 083-2256-180 gedurende kantoorure Aansoeke:Stuur 'n bondige CV en die name van drie bereikbare referente aan: Die Rektor, Hugenote Kollege, Posbus 16, Wellington, 7654 E-pos: andre@hugenote.co.za Faks: (021) 873-0067 |
||||
|
Parceval (Pty) Ltd A manufacturer of plant extracts for the pharmaceutical industry is looking for a LABORATORY TECHNICIAN with a Diploma/Degree Knowledge and/or experience in: * Laboratory Analysis * Microbiology an advantage * TLC Methods essential We offer: A market related salary If you are interested to work with our team in Wellington, please fax a two page CV to Elke at (021) 873-5955. |
||||
|
BEMARKERS BENODIG!!! Ons soek selfgemotiveerde en hardwerkende persone vir 'n groeiende kleinhandelsaak in die sekuriteit. Basiese salaris - R2 000 Eie vervoer en selfoon. Uitstekende kommissie. Prestasiebonusse. Opleiding word verskaf.Faks CV na (021) 872-8759. |
||||
|
CASH CONVERTERS OPENING SOON!!! Requires the following staff with relevant experience. Retail Manager Sales staff Till/Sales Buyer Contact details e-mail application to applycc@freemail.absa.co.za or fax 2 page CV to (021) 975-5599 and/or tel: (021) 674-4490 |
||||
|
NEDERBURG PRIMêR Bo-Solomonsstr., Paarl, 7646 Tel: (021) 862-1900 Finansiële Beampte (WKOD - KONTRAKPOS) 1/01/2003 - 31/03/2003 Kernpligte: Finansies, bestellings. Noodsaaklik: Rekenaarvaardigheid Sluitingsdatum vir aansoeke 6 Desember 2002 om 10:00 |
||||
|
Hoërskool Kylemore Die volgende beheerliggaamposte is beskikbaar vir die eerste kwartaal met die moontlikheid van verlenging tot die einde van 2003: 1. Kuns en Kultuur Gr 8 & 9 Meld ook ander vakke aangebied 2.Biologie Gr 10 & 11 asook Natuur-Wetenskappe Gr 8 & 9 Meld ook ander vakke aangebied 3.Tegnologie + Menslike en Sosiale Wetenskappe Gr 8 & 9 Meld ook ander vakke aangebied Aansoeke sluit op Donderdag, 5 Desember 2002. U kan u CV faks, persoonlik aflewer of per e-pos stuur. Kontak mnr. J. Arendse. |
||||
|
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL Beheerliggaampos: PRE-PRIMêR * Ondervinding in UGO * Tweetaligheid * Vanaf 1 Januarie 2003 Verskaf volledige CV met referente aan: Die Skoolhoof, Posbus 2035 Windmeul, 7630 Faks: (021) 869-8010 Tel: (021) 869-8007 Sluitingsdatum: Maandag, 2 Des. 2002 om 13:00 |
||||
|
Paarlvallei Bottelering is 'n dinamiese, jong maatskappy in die wynbedryf, geleë in Wellington. Ons benodig die dienste van hardwerkende persone met goeie interpersoonlike kommunikasievaardighede, vermoë om onafhanklik te werk, asook die vermoë om onder druk te werk. STOORMAN: WERKSWINKEL Take & verantwoordelikhede: •Aankope/Bestellings •Administratiewe pligte •Voorraadbestuur/Beheer van voorraadvlakke Vereistes: •Rekenaarvaardig •Meganiese agtergrond •Ondervinding in voorraadbeheer •Geldige kode 08-rybewys LYNVAKMAN Take & verantwoordelikhede: •Voorkomende instandhouding, installasie en onderhoud van toerusting •Herstel van toerusting •Opleiding aan lynpersoneel Vereistes: •3 jaar botteleringsondervinding/voedselbedryf •Erkende vakman-sertifikaat in pas- en draaiwerk sal in u guns tel Stuur asseblief u volledige Curriculum Vitae aan: Die Personeelbeampte Adres: Posbus 254, Wellington, 7654 Tel: (021) 864-2860 Faks: (021) 864-2862 e-pos: jonkerss@pvbm.co.za Sluitingsdatum: 13 Desember 2002 |
||||
|
Wes Kaap Ubuntu Farmers' Union needs a GENERAL MANAGER Start asap (aff. action empl.) WEKUFU is recently established and lobbies/negotiates for emerging farmers and farmers' associations (Western Cape). Req:Min Std 10, matric, driving licence, exp. in management, gov. policy, lobbying. Languages: Afr., Eng., Xhosa Salary:R6 000 neg. Send applications to: GARC, P.O. Box 458, Malmesbury, 7299 or fax: (022) 482-1411 or e-mail: garc@wcaccess.co.za (mention 'application manager') Info:(022) 482-1291 (Nomsa or Patrick) Closing date: 3/12/2002 |
||||
|
Ontvangsdame/Klerk Transportmaatskappy 10km buite Paarl is op soek na 'n persoon wat tydelik bogenoemde pos vir halfdae kan vul vanaf Januarie 2003. Werksondervinding is nie noodsaaklik nie. Die persoon moet oor goeie vaardigheid beskik in Excel, Pastel 52, Microsoft Word en Lotus 123. 'n Vriendelike persoonlikheid, 'n nie-roker en liefde vir honde is 'n vereiste en u moet bereid wees om met ander kantoor-take ook te help. Verkieslik eie vervoer. Faks CV van 2 bladsye SONDER SERTIFIKATE en meld salaris verlang na faks nr: (021) 869-8529 vir aandag mev. Van Wyk. |
||||
|
COMPUTER LADY HALFDAY R1 800 p/m You must be computer literate especially in web site designing and maintenance.Initial 6 month contract is available. Send abridged CV. Write: The Owner, P.O. Box 331, Paarl, 7620 |
||||
|
BRIDGE HOUSE SCHOOL FRANSCHHOEK Remedial teacher required to work as part of a dynamic team with both private clients and classes in the prep school. Please send a complete CV to P.O. Box 444, Franschhoek, 7690 or e-mail: chrsto@bridgehouse.org.za Closing date: 4 December 2002 |
||||
|
||||