 |
is met leukemie.
Die gesin doen 'n ernstige beroep op enige persoon wat bereid is om sy of haar bloed te laat toets vir moontlike skenking.
"Die proses is pynloos, maar die moontlike skenker moet R200 aan die Sunflower Fonds (Friends of the SA Bone Marrow Foundation) betaal," verduidelik Rika Botes, wat betrokke is by die poging.
"U plaas die R200 in ABSA rekening 405 183 4719, neem die depositostrokie na die naaste Path Care patoloë en lig hulle in dat u skenk vir Danie du Toit.
"Almal van ons het egter nie R200 nie en daarom het vriende van die gesin die Danie du Toit-fonds gestig."
Enige donasie kan in dié fonds betaal word: ABSA 911 962 5384.
* Die Du Toits, wat afstam van Guillaume Johannes du Toit van Franschhoek, hou Saterdag 'n familiefees.
Vanjaar is dit ten bate van Danie en 'n mediese suster sal dié dag beskikbaar wees om bloed te trek. Alle Du Toits wat die dag wil bywoon, kan Tanya (082-780-1337) of Elsie (082-854-1033) skakel. |
 |
Vroue wil help |
|
|
 |
DIE senior burgers van die Rooms Katolieke Kerk in Paarl-Oos het besluit om iets te doen vir pasiënte wat lang tye moet wag by TC Newman Hospitaal.
"'n Mens kan tog nie net so sit en niks doen nie," sê Kathleen Adams, die organiseerder van die projek. Hulle wil mense wol en penne gee om te brei terwyl hulle wag.
"As die mense net blokke vir ons brei, kan ons dit verwerk in kombersies vir die kindersaal, ouetehuis en vir ander hulpbehoewendes.
"Dit sal hulle nie net besig hou nie, maar hulle ook betrokke maak by die gemeenskap."
Mense wat kan help met wol en breipenne kan Kathleen skakel by 862-2862 of 072-495-5348. |
 |
"Brain gym" workshop |
|
|
 |
A 'Brain Gym' Movements workshop will be held at the Paarl Scout Hall on Saturday 1 May or 22 May from 08:45 to 16:00 to stimulate your brain.
The concept promotes whole brain learning and integration of the Brain-Body system. The workshop looks at reading improvement, writing skills, memory, concentration, emotions and more.
It is especially valuable for those working with pre-schoolers through to teenagers, senior citizens or for personal development.
The cost of R80 includes notes, tea/coffee, and a day of fun. Wear comfortable clothes (eg tracksuit). Bring your own lunch and a rug/mat.
Phone Niki Louw for reservations at 872-9021 or 083-292-2401. Enquire about presentations for your staff/group. |
 |
Women in business |
|
|
 |
|
 |
AN exciting and creative networking opportunity, 'Women in Business', will be starting in Paarl on Monday at 07:45 with a breakfast at the Dulcé Continental Café in the Pick 'n Pay Centre.
The idea started when Tanya Jovanovski, author, promotion manager, public speaker and entrepreneur launched the first Business Network meeting in January 2000.
The purpose of these meetings was to create an opportunity for women in business, from any profession, to get together once a month over a light breakfast.
At these meetigns they can make new contacts, encourage and motivate each other, get referrals, and discuss new business ideas.
Due to the overwhelming response, Tanya has up to now organised an additional ten groups and sold about eight franchises.
Tanya's intention is to establish groups of people from printers to painters, accountants to artists, and beauticians to dieticians, who will market and promote each other.
The franchise in Paarl is owned by Bennita Visser, who previously owned half of the business in Stellenbosch.
There will be monthly meetings in Paarl and people can phone Bennita (853-2777 or 082-378-6945) or e-mail bennita@womeninbusiness.co.za for more information and bookings.
The breakfast is R50 for members and R65 for visitors. Membership is R200 per year. |
 |
|
 |
Day of prayer |
|
|
 |
SUNDAY Christians from 46 African countries will unite in the third Day of Prayer, organised by Transformation Africa.
The African Transformation Committee of Boland invites all Christians to attend the local Day of Prayer program at Daljosafat Stadium, Paarl, starting at 14:00.
The event will be broadcast live on DSTV channel 77 (TBN) and SABC 2 and will be shown to millions of people in Africa and even as far as Europe.
"The Continent of Africa is in desperate need of transformation and it is an issue that we can no longer avoid," says Junita Engall from Boland Transformation.
Entrance is free of charge, an offering will be taken. Enquiries at 863-3072/083-580-9501. |
 |
Christen Vigsburo vergader |
|
|
 |
DIE jaarvergadering van die Christen Vigsburo vind op Donderdag 13 Mei by die Hugenote Kollegesaal op Wellington plaas.
Die spreker is Christo Greyling van World Vision International wat praat oor "Hoop te midde van Vigs" en die roeping van kerke om die uitdagings van MIV/Vigs aan te spreek. Planne vir die 2004/05 gaan ook bespreek word.
Bevestig bywoning voor Woensdag by 873-0028 of 873-1445. Die e-pos is management@cabsa.co.za. |
 |
Kyk saam na maansverduistering |
|
|
 |
 |
 |
 |
|
DINSDAGAAND vind daar 'n baie besonderse maansverduistering plaas en as die weer dit toelaat, beplan plaaslike sterrekykers om die verskynsel met teleskope, verkykers en kameras te volg. Hulle nooi belangstellendes uit om te kom saam kyk tussen 19:50 en 23:00.
Uit verlede jaar se RSG Sterre en Planete-aand by Simonsvlei is 'n sterrekunde-belangstellingsgroep gebore en lede van hierdie groep wil die verduistering volg vanaf die Wamakersvallei Voortrekkerterrein op Wellington.
Soos die skouspel ontvou sal daar kort-kort inligting deurgegee word om te verduidelik wat gaan gebeur en waarvoor om op te let.
Wat hierdie verduistering besonders maak is dat die maan 'n helder dubbelster "okkulteer" terwyl dit ten volle verduister is, iets wat maar ongeveer eenmaal in 50 jaar voorkom. Hierdie sterre verdwyn om 22:18 agter die maan en verskyn weer om 23:02.
Bring 'n kombers en piekniekmandjie saam en moenie jou verkyker vergeet nie. |
|
|
|
|
|