 |
 |
|
Wonderbaarlik gered
DIT was nog nie Donovan Arnolds se dag nie. Donovan en sy broer, Leon Davids, was Dinsdag verlede week besig om asbes-dakplate op maat te sny in Wellington toe die ongeluk hulle tref.
Driver was at fault in train crash, Spoornet commission finds
AN error by the driver was the cause of the Muldersvlei train accident in which ten passengers from Wellington and Paarl died and 102 were injured in January.
Kavaliers is honger vir wen
HEELWAT versterkings is ingeroep om die Boland Kavaliers weer op die wenpad te kry in een van die belangrikste reekse waarin dié provinsie die afgelope jare gespeel het.
IN THE MIDDLE. Tanya Kerr (below) in action during practice for the sword lancers games. A rider collects a wooden ring on the sword, which is passed to a teammate, who collects a ring of her own. Pic: Leon Steenkamp. |
|
 |
 |
|
LEWENDIG. Donovan Arnold, springlewendig in die Paarl Hospitaal met sy redder, sy broer Leon Davids, wat versigtig vat langs die borskassnit waardeur chirurge moes opereer.
Slange woel nog weens laat herfs
DIE ongekende warm weer van verlede week was een van die groot bydraende faktore tot 'n onwelkome besoek aan die huis van die Gerber-egpaar in De Soete Inval, Suider-Paarl.
Moeilike taak vir Bailey
DIENSLEWERING bly die wagwoord vir Drakenstein se eerste birger. raadsheer Herman Bailey (NNP), wat na verwagting Maandag uitvoerende magte kry.
Boschenmeer caters for winter golfers
WITH the completion of the first Estate Lodges at Boschenmeer Golf and Country Estate in the Paarl Valley, some of the luxury units have been put in a rental pool and are now available as five-star self-catering accommodation, right on the Cape's only 27-hole golf estate. |
|