|
NG Gemeente Paarl-Vallei
GEMEENTE MUSIEKLEIER
Die gemeente beskik oor 'n vakature vir 'n dinamiese musiekleier.
Pligte behels:
• Bespeel van orrel/klawerbord by: Eredienste, Pinksterbidure, Spesiale geleenthede van tyd tot tyd soos bv. Huwelike, Begrafnisse
• Leiding van koor/sanggroep/soliste
• Begeleiding van voorsang tydens eredienste
• Deelname aan spesiale byeenkomste soos bv. Kerssangdiens, Paassangdiens
• Dien op die Musiek- en Sangbedieningskommissie
('n Volledige posprofiel is beskikbaar op aanvraag)
Stuur 'n volledige CV aan:
Die Voorsitter: Diensverhoudinge Diensgroep
NG Gemeente Paarl-Vallei
Posbus 228
Paarl, 7620
SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2003
Of faks aan: (021) 872 4395
Of E-pos aan: mgpaarlvallei@freemail.absa.co.za |