ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 29 July 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 6 August  2004 at 17:30

wfront_wk31

Bloedspoor

'n PAARLSE polisieman het Saterdagaand sterwend oor die liggaam van sy vriendin in Agter-Paarl gelê, sowat twee uur nadat haar nuwe vriend doodgeskiet en sy ontvoer is.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Plaaskinders nou voor in die ry

TWEE jaar gelede het plaaskinders verveeld rondgesit. Nou is hulle voor in die ry met karateprestasies.

Duur minute by kitsbank

TWEE minute het 'n egpaar van die Paarl R2000 gekos toe die bank se besette noodlyn 'n outobank-kaartdief tyd gegun het om 'n onwettige transaksie te doen.

GESTERF. Insp Connie von Willigh, hier met sy polisiehond, Egor.



wback_wk31

Pniel se eie Superman

DIE Boland o.21 netbalspan het verlede week in Potchefstroom die interprovinsiale toernooi goed begin deur hul eerste wedstryd teen die WP oortuigend met 43-31 te wen.

Paarl Rangers laat 'n paar sterre verskiet

DIE eerste span van Paarl Rangers het Saterdag op 'n sopnat veld vir Young Stars laat sterre sien toe die Paarliete hulle 27-14 (10-0) geklop het.

Albions vat raak in nat weer

ALBIONS se afrigter Randall Williams het sy huiswerk behoorlik gedoen met sy spankeuse vir Saterdag se nat en modderige stryd teen Van der Stel.

DRIE DUBBELEDOOR. Paarl Rangers se regtervleuel, Ashley Jacobs, loop hom vas teen 'n verdediger van Young Stars. Jacobs was Saterdag op Faurestraat-stadion Rangers se groot staatmaker met 'n driekuns drieë agter sy naam.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]