safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 29 August 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 5 September 2002 at 17:00

Plukkers pasop

VARKBLOMME is nie beskermde flora nie, maar word 'n verkoper betrap sonder 'n brief van die grondeienaar waar hy die blomme gepluk het, sal hy die gelag moet betaal.


Polisie 'tronk' toe

DIE polisie se honde- en openbare orde eenheid het verhuis en hul intrek geneem in die voormalige Klein Drakenstein gevangenis naby die Huguenot tolplaza.


Tolhek gaan sak ruk

DIE Drakenstein Munisipaliteit tree as fasiliteerder op om besware en voorleggings uit die plaaslike gemeenskap teen die beoogde N1 Tolpad saam te voeg en aan die betrokke owerhede voor te lê.


Wback
WENSTREEP TOE. Moolman Welgemoed van Bellville wen die naelrit na die wenstreep tydens Saterdag se Rondom-Paarlberg fietswedren vir seniors wat oor 80km gestrek het.

Wppost
VLEIBLOM. Sophy Wolfaardt maak nader kennis met die aronskelke langs die ou Paarlpad. Foto: Malané Bosman
Boetes vir Afrika in groot veldtog

ONWETTIGE drankhandelaars, mense wat handel dryf in dwelms en bestuurders wat verkeersreëls verontagsaam, is die afgelope naweek in grootskaalse anti-misdaadoperasies deur die Paarl-Oos- en Wellington Polisie in samewerking met die verkeersafdeling asook Korrektiewe Dienste vasgevat.


Hof toe oor Meerlust

GRONDEIENAARS in Groot Drakenstein het hulle na die hof gewend in 'n poging om die ontwikkeling van 'n behuisingsprojek by die Meerlust bosboudorpie, te verhoed.


Kambli land in Boland

DIE Indiese kolwer, Vinod Kambli, het gister in Suid-Afrika aangekom.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za