 |
Gordyn sak
DIE ouditorium van die Paarl polisiekollege - oor die jare die lokaal vir menige vermaaklikheidsaanbieding - kan nie meer deur die Paarlse gemeenskap gebruik word nie. Banke te min
SEKONDêRE skole in die Vallei is erg bekommerd oor akkommodasie vir hul graad agt leerders, met 'n reuse toename in dié getalle. Wellington/Hermon road to be rebuilt
THE road between Wellington and Hermon, which has deteriorated alarmingly over the past years, will be rebuilt in 2004.
HUIS TOE. Konrad Siebrits (links) van Chris Willemse Fietse en Charl van Wyk (Sub 3) vat die draai in Bergrivier Boulevard kort voor die eindstreep van die 78km wedren van die Paarl Post Wynroete Prettrap. |
|
 |
KLEIN DANSPASSIES. Hierdie junior trommelmajoor van die Ghosterians het Saterdag die mense aan sy voete gehad met sy danspassies by die Drakenstein Klopse Unie se finale kompetisie op Wellington. Die kompetisie is in samerking met die ATKV aangebied en elf troepe het voor 'n volgepakte stadion opgetree. 'n Belgiese passie vir SA Pinotage
DIE bekende Belgiese sommelier, restaurateur en hotelskool lektor, Guido Francque, het Vrydagaand tydens 'n informele braai-ete by Graham Beck Coastal wynkelder op Franschhoek, ere-lidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Pinotage Assosiasie ontvang. Pedaal pret
DIE span van Chris Willemse het, soos in 2002, weer eens koning gekraai in die elite mansafdeling van die 78km fietswedren tydens Saterdag se Paarl Post Wynroete Prettrap. |
|