|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Administratiewe Beampte Kinder- en Gesinsorg Vereniging Wellington benodig die dienste van 'n verantwoordelike persoon met toepaslike ondervinding van kantooradministrasie (rekenaarvaardigheid noodsaaklik). Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Februarie 2003 Salaris onderhandelbaar. Pos CV aan: Die Voorsitter, Kinder- en Gesinsorg Vereniging Wellington, Posbus 352, Wellington, 7654 Vir enige navrae kontak: B. Davids (021) 864-1383 of 083-5144-013 |
||||
|
Ons benodig die dienste van Eiendomsagente te Paarl, Wellington en Franschhoek. Applikante met of sonder ondervinding. Moet die Raadseksamen geslaag het. Skakel (021) 872-9533 of 082-358-9161. |
||||
|
SWITCHBOARD OPERATOR / RECEPTIONIST Donkerhoek Data is looking for an experienced Switchbord Operator / Receptionist. Other requirements: • Good communication skills • Fully bilingual in both English and Afrikaans • Computer literate • Good general office admin skills Fax a 2-page CV to (021) 874-1341 |
||||
|
SKOONMAKER 'n Onderneming in Wellington benodig die dienste van 'n skoonmaker tussen 25-40 jaar met sober gewoontes en skriftelike verwysings. Kontak mev. Klopper by 864-3830. |
||||
|
BOSCHENMEER Benodig die dienste van 'n gekwalifiseerde TUINBOUKUNDIGE Belangstellendes moet in besit wees van die erkende graad en moet kennis hê van die plaaslike klimaat. Pligte sluit die volgende in: Indiensneming, opleiding en motivering van 'n klein personeelkorps. Beplanning en bou van die landgoed en gholfbaan-tuine. Instandhouding van bestaande tuine. Bestuur van 'n watersisteem insluitende verskeie mere en damme. Omsien van landgoed se fauna en flora. Die suksesvolle aansoeker sal verplig wees om vyf dae per week te werk, wat by geleentheid naweke sal insluit. Die ontwikkelaar is bereid om 'n goeie vergoedingspakket te onderhandel met die regte persoon. Stuur asseblief 'n kopie van u CV en kontaknommer aan: Vir aandag: Anita Kruger Boschenmeer Golf and Country Estate, Wemmershoekweg, Paarl, 7646 om ons te bereik teen Vrydag, 7 Feb 2003. TEL: (021) 863-1133/FAX: (021) 863-1134 E-MAIL: anitak@ibox.co.za |
||||
|
STEYN COETZEE ING. BOEKHOUDSTER Ons benodig die dienste van 'n boekhoudster vir ons prokureurspraktyk te Paarl. Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Winlaw, Microsoft Word en Excel sal 'n sterk aanbeveling wees), 'n vermoë om akkuraat te werk, 'n goeie aanvoeling en aanleg vir syferwerk en goeie kommunikasievaardigheid. Aansoeke met volledige persoonlike- en loopbaanbesonderhede kan gepos of afgelewer word by Hoofstraat 205, Paarl, 7646 of u kan dit aan ons e-mail by steyncoetzee@mweb.co.za, om ons te bereik nie later as 5 Februarie 2003. |
||||
|
SALES ASSISTANT A leading international engineering and manufacturing firm in Paarl is seeking a sales assistant to provide administrative and sales support to the sales department. This position is available from March 2003. Key performance areas include: 1. The establishing of quotations, work orders, invoices and confirmation of orders. 2. Liaison with local and international clients about samples, outstanding information, etc. 3. Documentation control according to an ISO 9001 system. The ideal candidate will have a matric certificate, relevant administrative or clerical qualifications and at least three years' sales administration experience in a sales or manufacturing environment with advanced knowledge of the Microsoft suite of programs and Pastel. To be considered for this position, please submit your current Curriculum Vitae, a letter of interest highlighting your relevant work experience and a list of three work-related references no later than 7 February 2003 to: The Marketing Manager, PO Box 828, Paarl, 7645. |
||||
|
Bemarkingskonsultante Volledige opleiding word gegee.Goeie inkomstepotensiaal. Eie vervoer noodsaaklik. SKAKEL (021) 872-4536 VIR AFSPRAAK. |
||||
|
Voltydse Ontvangsdame 'n Tandheelkundige praktyk in die Paarl verlang 'n ontvangsdame. Vereistes: •Volledig tweetalig, vriendelik en moet met die publiek kan werk •Rekenaarvaardigheid en ondervinding van mediese fonds-administrasie essensieel Aanvangsdatum:So spoedig moontlik Rig aansoeke aan:Die Adverteerder, DV Posbus 248, Paarl, 7620 |
||||
|
Kearley's Transport ASSISTANT STOREMAN We require the services of a recent matriculant to be trained as an assistant storeman. Starting salary R2 500 pm, provident fund and medical benefits available. Please fax CV to (021) 864-1205, or deliver at reception. Telephone enquiries to Hanchen at (021) 864-1820. |
||||
|
"WATCHMAN" met administratiewe ondervinding in transport. 'n Mededingende pakket word aangebied. Kontak M Burmeister by 082-5624-521 of faks verkorte CV na: (021) 864-1205. Aansoekvorms is beskikbaar by sekuriteitskantoor op perseel. |
||||
|
Promosiemaatskappy benodig die dienste van 'n TELEVERKOPE DAME met nodige ondervinding in televerkope. Pos onmiddellik beskikbaar. Skakel Joslyn by (021) 872-5890. |
||||
|
||||