 |
 |
|
End of "Excile"
WE cannot change the past, but we can embrace the future, said an emotional but joyous Father Roderick Cox of St Stephen's Parish in Paarl on Sunday. Widow slain on farm
AN elderly woman, co-manager of the farm Waterval in Klein Drakenstein, was murdered in her home early on Monday morning.
Wat 'n ervaring!
"EK het net die dag voor die eindstryd vir hom gesê "imagine jy sit 'n skepskop in die laaste minute oor"", so vertel Jacobie Adriaanse, een van die junior Springbokke wat verlede naweek die o.19 Rugby Wêreldbekertoernooi in Frankryk gewen het.
JONG BOKKE. Die twee o.19 Bokkies van die Paarl is Pieter Louw (onder) en Jacobie Adriaanse (links). |
|
 |
 |
|
RECONCILED. Rev Pieter van der walt (left) and Fr Roderick Cox shake hands after signing the title deed for the building. Up in arms over lack of housing
RESIDENTS of Mbekweni are up in arms because the development of housing in the townships has ground to a halt. Groot-oog oor uile
WANNEER 'n groep vroue bymekaar is, kwetter dit mos gewoonlik. Maar verlede week was die gaste van die Klein Drakenstein VLV so stil soos muise.. Blommeskou dié naweek
DRIE groot blommeskoue vind die naweek in die Paarl, Wellington en Pniel plaas. |
|