safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 30 May 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 7 June 2002 at 17:00

Rates hike to hit on 1 July

LOCAL ratepayers can expect increases of at least 9% on their municipal accounts at the end of July, and some could pay a lot more.


Motoris wil eis

'n PA oorweeg dit om siviele eise teen Drakenstein Munisipaliteit en 'n vee-eienaar van Mbekweni in te stel, nadat sy seun Saterdagoggend in 'n ongeluk met 'n rondloperbees op die Paarl/Wellingtonpad (R301) betrokke was.


Vier vas oor aanval op Matie-studente

VIER Paarlse mans van Fairyland plakkerskamp is in hegtenis vir die onlangse wrede aanval in Dutoitskloof waarna 'n Stellenbosse student gesterf en sy hengelaarvriend ernstig beseer is.


wric22
KAAPSE DRAAI. Ricardo Heneke van Yorkshire vat 'n draai tydens die Boland Afrikadag padwedren wat Saterdag gehou is. Heneke het die ope wedren oor 90km gewen. Foto: Leon Steenkamp

wsambreel
HELDER HERFS. Met herfs se kwas wat die blare in die Paarl diep oranje verf, en die grys wolke wat reën oor die Vallei bring, skuil Venetia van der Merwe van Wellington opgeruimd onder haar pienk sambreel.
Concern over shopping mall

SERIOUS concerns about the effect the proposed new Paarl Mall could have on the town centre, have been expressed by local business people.


Public meeting on zoning

THE Drakenstein Municipality plans to revise the current Zoning Scheme Regulations in order to produce one integrated set of zoning regulations, which may affect businesses like mobile cafés.


Boland is kweekplek vir kriekettalent

AS die Verenigde Krieketraad sy visie verwesenlik, sal die Boland Krieket Unie eersdaags definitiewe strukture in plek hê om die magdom talent van dié streek in die krieketsterre van môre te omskep.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za