ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 30 September 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 7 October  2004 at 17:30

wfront_wk40

Tragedie by plaasdam

'n MOEDER se hartseer huil het Dinsdagmiddag die stilte oor 'n Wellingtonse plaasdam verbreek toe polisieduikers die lyk van haar jongste seun uit die modderwater gelig het.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Water restrictions from tomorrow

THE planned water restrictions, with effect from tomorrow, was increased from 10% to 20% by the Department of Water Affairs.

Vrou vermoor teen rivier

DIE liggaam van 'n jong vrou van Paarl-Oos is verlede week op die oewer van die Palmietrivier, langs die Chicago woonbuurt, ontdek.

SLAGOFFER. Die liggaam van die eerste water-slagoffer van die somerseisoen word na die oewer van 'n plaasdam by Wellington gebring.


wback_wk40

Jukskei gewild onder jongklomp

DIE tradisionele boeresport van jukskei is besig om gewild te word onder die jeug van die Boland.

Kavaliers in halfeindstryd

DIE Boland Kavaliers het verlede Saterdag danksy 'n naelskraap 22-21 (13-13) oorwinning oor die OP Olifante in Port Elizabeth vir hul 'n plek in die halfeindstryd van die Curriebeker se eerste ligakompetisie bespreek.

Dubbele SA-kleure vir Réniell

DIE talentvolle Paarlse fietsryer, Rèniell Matthysen, het vanjaar 'n doelwit bereik wat min fietsryers te beurt val.

OP KOERS. Peter Mackriel van Labori Jukskeiklub laat waai met 'n skei tydens Saterdag se interskoletoernooi op Wellington. Agter kyk André van Vuuren van Laerskool Drakenstein of Mackriel se mik in is.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]