ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 30 September 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 7 October  2004 at 17:30

Vacancies


BOOKKEEPER

Position available

Bookkeeper required for 4 and 5 star hotel in Franschhoek.

Own transport and relevant

experience essential.

Quicken accounting program advantageous.

CV's to be sent to freda@fch.co.za or faxed to (021) 876-2744.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Versendingsklerk /Kwaliteitskontroleur

Lategan's Sementwerke in Wellington benodig die dienste van 'n persoon wat verantwoordelik sal wees vir die voorraadbeheer en kwaliteitskontrole van produkte wat vanaf die perseel na kliënte versend word. Die kandidaat sal ook behulpsaam wees met produksie-administrasie en bestuur bystaan met algemene take.

Die kandidaat moet eerlik en betroubaar wees asook oor goeie kommunikasievermoëns beskik. Vorige ondervinding met voorraadbeheer asook kliëntediens sal tot die kandidate se voordeel wees.

Persone wat belangstel kan 'n verkorte CV aflewer by of pos na: Versaillesstraat 19, Wellington, 7655

Sluitingsdatum: 12 Oktober 2004


LAERSKOOL NOORD-EIND
waar die kind in totaliteit ontwikkel word

E-pos: hooflne@mweb.co.za

Tel: (021) 872 4237    Faks: (021) 872 9372

GRONDSLAGFASE: GR.1 VANAF 1 JANUARIE 2005

SLUITINGSDATUM:  11 OKTOBER 2004

NAVRAE: DIE SKOOLHOOF


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]