safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 30 October 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 6 November  2003 at 17:00

Doodsval

DIE wanhopige pogings van 'n seun van Suider-Paarl om Dinsdag sy vriend van 'n waterdood in die Bergrivier te red, was tevergeefs.


Drakenstein Council 'acting illegally'

"EVERY day brings another horror story from an ANC/NNP controlled council. Far from having created stability, the walkover has unleashed a landslide of looting and incompetence, "says Robin Carlisle, DA provincial spokesman on local government issues.


Feesgangers trotseer hewige reënbuie

DIE gietende reën die naweek was nie genoeg om die gees van die meer as 4 000 mense wat die Stokkiesdraaifees op Wellington besoek het, te demp nie, maar besoekersgetalle is erg geraak. .


wback_WK44

GESTEWELDE STER. Die Bolandse losskakel, Solly Goosen, was Vrydagaand die groot staatmaker in die Kavaliers se 27-25 sege oor die Luiperds in die eindstryd van die Curriebeker Eersteliga-kompetisie.

Wfront_wk44

WATERGRAF. Brendan Goeieman (16) van Suider-Paarl sal twee keer dink voordat hy weer van die Arboretum treinbrug oor die Bergrivier afspring ná sy maat, Cliffie Willemse (inlas), se doodsduik hierdie week.


Joaline is dié kinders se ligstraal

AS dit nie vir ons gestremde seun was nie, sou ek waarskynlik nie dié beroepskeuse gemaak het nie, sê Joaline Lakay, hoof van die Ligstraal Skool vir spesiale opvoed- kundige behoeftes in Paarl.


Solly skop sege los

DIE losskakel Solly Goosen en sy skopskoen was Vrydagaand die groot held in die Boland Kavaliers se oorwinning oor die Luiperds op Potchefstroom.


Boland cricket ladies still putting in runs

ANOTHER spirited performance by the Boland woman's cricket team ensured that they stay at the top of the Coastal division in the national league competition.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za