|
|
 |
Muller kry dalk môre lewenslank
DIE Paarlse weduwee Maureen Muller kan môre tot 'n lewe lank in die tronk gevonnis word vir die beplande moord op haar man byna vier jaar gelede. Plans for N1 toll road still on track
RESIDENTS of the Boland should know before the end of the year whether they will in future have to pay toll to travel to Cape Town on the N1. Seun geopereer na aanval deur hond
DIT is twee weke sedert die aanval waarin 'n hond die gesig van die sesjarige Angus Macapella van die Paarl vermink het.
OP PAD SA'S TOE. Ses swemmers van die Paarl Amateur Swemklub was finaliste tydens die Jack Currie WP Kampioenskappe in die Strand. Hulle is (van links) Herbert van der Merwe, Berné Kotze, Russell Bruns, Jane de Villiers, Kate de Villiers en Jessica Bruns. Almal benewens Russell het gekwalifiseer vir die SA Prestigekampioenskappe wat van 21 tot 25 Maart in Kaapstad gehou gaan word. |
|
 |
Spoegkobra geen speelmaat
SPITTING IMAGE. Cynthia Mentoor, an employee at Die Vonds Snake Centre in Noorder Paarl, had a painful encounter with a black spitting cobra (right) on Monday. She suffered excruciating pain from the venom spat into her eyes. Pics: Leon Steenkamp
'n SLANG is niemand se maat nie en as hy boonop sy gif kan spoeg, moet jy nog meer op jou hoede wees. Exclusive new estate launched
AN equestrian and wine estate development, Deltacrest Country Estate, has been launched on the farm Delta near L'Ormarins. Boland staan vas teen Stormers
DRUK om hulself te bewys het Maandag die Investec Stormers se vertoning gekortwiek in hul oefenwedstryd teen die Boland Kavaliers op Wellington. Anger over felling of trees on Paarl Mountain
RESIDENTS of Suider Paarl have expressed great concern about the felling of trees on Paarl Mountain above Enslin Street. |
|