 |
 |
|
Ysterperde in as
ROOK wat bo die dak van sy onderneming uitborrel en 70 uitgebrande motorfietse is die gesig wat Robbie Perold, eienaar van Boland Bikes in die Paarl, Saterdagoggend begroet het.
Storm broei oor 23 skootrekenaars
'n SKOOTREKENAAR is 'n kleinerige dingetjie, maar in die Drakenstein Munisipaliteit het dit 'n storm ontketen wat dreig om in 'n orkaan te ontaard.
Nuwe leier vir Boland Krieket
"AMPUTASIE is pynlik vir die fisiese liggaam, maar dit is ook bevorderlik vir die groei."
CATCH. Madelé Janse van Rensburg, goal attacker (top) of Paarl Girls' High u.13A netball team passes the ball in their match against netball teams of Brackenfell Primary. Pic: Leon Steenkamp
|
|
 |
 |
|
GESMELT. Glen Perold staan verslae in die uitgebrande motorfietswerkswinkel.
Tweede boetie beswyk
TWEE boeties word vandag saam in Franschhoek ter ruste gelê, nadat hulle verlede week op pad skool toe voor 'n motor beland het.
Body of slain woman found
THE body of a young woman was found with a stab wound in the heart in Mbekweni on Saturday.
Getting into gear
THE girls - and guys - are getting into gear for the upcoming matric farewell in the Paarl Valley. Hy's 'n duiweman
OOM Gawie Rossouw (80) is 'n duiweman deur en deur. In die duiwehok in sy agterplaas in Treunichtstraat in die Paarl is dit omtrent 'n gefladder van vere. |
|