safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 31 October 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 7 November 2002 at 17:00

Nuwe besems vir Drakenstein

DRAKENSTEIN het Dinsdag 'n hele vrag nuwe besems gekry. Die NNP/ANC het amptelik die stadsraad, en dus die bestuur van die Munisipaliteit, oorgeneem met die verkiesing van nuwe ampsdraers.


Vat hom Dawie

EEN keer 'n polisieman, altyd 'n polisieman. Van Dawie Broodryk, eens bekende Paarlse speurder en nou ewe bekend as motorverkoopsman, kom niemand weg nie.


Hegte gesin uitgewis

HULLE was 'n hegte gesin wat altyd alles saam gedoen het en so was dit ook dan toe hulle verlede Donderdag 'n troue van 'n familielid op Kimberley wou gaan bywoon.


wback_WK44
REGS: PURE BOK. Jean de Villiers, was vanjaar meestal in aksie vir die WP o.21 span en het slegs in een Curriebekerwedstryd gespeel, maar het nietemin die Springbok-keurders se oog gevang. Foto: Die Burger LINKS: BOK-BUL. Deon Carstens, vaskopstut van die Natalse Haaie, sal ook sy kans  waarneem om te wys waartoe hy in staat is, teen die sterk voorrye van die Europeërs.

Wfront_wk44
NUUT. Drakenstein se nuwe onderburgemeester Anthea Sheldon (ANC) ontvang hier die amptelike toga van munisipale bestuurder Jacques Carstens tydens die raadsvergadering Dinsdag in die Paarlse stadsaal. By hulle is (van links) Killian Cekiso (links), die speaker (ANC), en Herman Bailey (regs), burgemeester (NNP).
Begraafplaas onder die loep

DIE ou Hofstraat begraafplaas in Bergrivier Boulevard, Paarl, is reeds vir baie jare 'n steen des aanstoots, veral vir diegene wat familie en vriende se grafte wou besoek en die totale agteruitgang en grafskending moes aanskou.


Heated meeting on KWV restructuring

THE final restructuring proposal of KWV which was agreed upon last week with the Group of Five shareholders, was discussed during a heated AGM of the the co-operative members of KWV in Paarl yesterday.


Vallei lewer nog twee Bokke op

TWEE rugbyspelers van die Paarlvallei sal eersdaags hul debuut in die Groen en Goud maak nadat hulle in die Springbokspan ingesluit is.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za