 |
Wonderwerk
TWEE Wellingtonse seuntjies is op die pad na herstel nadat hulle binne vier dae albei wonderbaarlik die dood op die pad vrygespring het. Ussasa hef skorsing op
TYDENS 'n spesiale Boland Ussasa vergadering wat Vrydag in die Paarl gehou is, het dié skolesportliggaam sy skorsing van 'n groep skole opgehef wat hul rugby binne die WP-grense speel. Bus firm robbed
A BUS company in Newton, Wellington, was robbed of thousands of rands when employees were held up by armed intruders last week.
BESTE MAN. Die Boland Kavaliers se heelagter, Leon van den Heever, kry 'n tikskop weg voordat hy deur 'n Griffon-verdediger platgetrek word. Die Kavaliers het 44-19 gewen. |
|
 |
SPRINGLEWENDIG. Klein Rohan Henning (foto links) van Wellington is ongedeerd nadat hy onder 'n kombi beland het. Ruan Laubscher van Wellington sterk tuis by ma Martine aan nadat hy by die dood omgedraai het. Groot planne vir klein hotel
GERHARD MEYER is 'n man wat nie kan stilsit nie. Hy woel en werskaf al van sy hoërskooljare om 'n geldjie te maak. Tans is hierdie bobaas-entrepreneur besig om 'n nuwe vier-ster boetiekhotel in die Paarl, De Oude Paarl, staan te maak. Paarwater gaan rig in Italië af
DIE afrigter van die Bolandse Kavaliers, Jerome Paarwater, verlaat eersdaags Wellington om oorsee te gaan afrig. Paarwater sal net tot einde September by Boland betrokke wees, waarna hy na Italië sal vertrek om by die klub Viadana af te rig. |
|