safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 5 September 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 12 September 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies

Weens groei en vernuwing in ons Groep en die dinamiese aard van ons besigheid, het hierdie uitdagende geleentheid nou ontstaan by Dutoit Vrugte, ons verpakkingsaanleg buite die skilderagtige Ceres.

ASSISTENT-VERPAKKINGSBESTUURDER

Vrugte

Die suksesvolle kandidaat sal rapporteer aan die Verpakkingsbestuurder van een van ons pakhuise. Die verantwoordelikhede sluit in • sortering en verpakking van vrugte • die optimale benutting van verpakkingstoerusting, en • die bestuur van ongeveer 240 werkers in hoogseisoen.

Die ideale kandidaat beskik oor bogemiddelde bestuurs- en mensevaardighede en sal gekenmerk word deur dryfkrag, streng dissipline en die vermoë om ondergeskiktes te motiveer en produktiwiteit te optimaliseer. Verpakkingsondervinding (verkieslik in die sagtevrugtebedryf) en 'n meganiese aanleg, gerugsteun deur 'n kwalifikasie in pas-en-draaiwerk, sal die aansoek versterk.

Benewens aangename werksomstandighede bied ons 'n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot 'n aftree- en mediese fonds insluit.

Stuur 'n volledige CV so gou doenlik aan: Die Bestuurder: Personeeldienste, Posbus 236, Ceres, 6835, of faks dit na (023) 316-1229. Diensaanvaarding sal ideaalgesproke nie later as 1 November 2002 wees nie.


Hoër Meisieskool La Rochelle

FAKTOTUM: BEHEERRAADPOS

Die suksesvolle kandidaat moet betroubaar, verantwoordelik en energiek wees. Goed kan organiseer en oor inisiatief beskik.

In besit wees van 'n bestuurderslisensie. Vorige ondervinding van die volgende sal tot voordeel strek: Tuindienste, onderhoud van geboue en nutsman.

Minimum kwalifikasie: Graad 12.

Meld ondervinding.

Persone wat belang stel, kan 'n CV met verwysings pos of faks aan:

Die Skoolhoof, Hoër Meisieskool La Rochelle,

Posbus 21, Hoofstraat, Paarl, 7622.

Faks: (021) 872-7812

Datum van diensaanvaarding: 1 Oktober 2002

Sluitingsdatum: 12 September 2002


Challenging Opportunity

Do you want to develop your skills - expand your vision?

At the same time help with a truly CARING, much valued and necessary community service?

Then join our VOLUNTEER TEAM at PAARL HOSPICE, with your own particular skill or contribution.

Contact Fran at tel (021) 872-4606 between 8:30 - 13:00 daily

or Amanda at Paarlmed 24 tel (021) 872-0564, office hours.

Interview and introduction by appointment will be arranged.

A measure of commitment will assist future planning.


HEAD CHEF

17 roomed Guest House and Restaurant with functions, in Wellington, requires Head Chef.

Previous experience essential with contactable references.

Fax CV to Matthew (021) 876-3691 or e-mail: gorgroup@iafrica.com

www.diemersfontein.co.za


SEKURITEIT VAKATURE

Group 4 Falck (Pty) Ltd benodig man- en damesekuriteitsbeamptes baie dringend vir die Paarl omgewing!

Vereistes:

* Woonagtig in Paarl/Wellington

* Graad C SOB/Skedule 8 SIRA gesertifiseerd

* Bereid wees om skofte te werk

* Verkieslik vorige industriële ondervinding

* Sluitingsdatum: Vrydag, 6 September 2002 om 16:00

Kontak Me. L. King (021) 448-5721


DELICIOUS DELI

Looking for bright and enthusiastic staff for front of house and kitchen positions. Previous experience required.

 Please telephone Christine on (021) 876-4004


Lloyd Fortuin Prokureur

Veelsydige

AKTE-SEKRETARESSE

benodig vir ons kantoor te Paarl

* rekenaarvaardig

* minimum 2 jaar ondervinding

Rig skriftelike aansoeke aan:

Lloyd Fortuin, Posbus 827,

Huguenot, 7646

Sluitingsdatum: 13 September 2002


Administratiewe Beampte, Wellington

VEREISTES:

± 5 Jaar ondervinding in die volgende:

Rekenaarvaardig in MS Word, Pastel,

Internet bankdienste Algemene kantooradministrasie

Boekhouding Skakelbord

Salarisse Tweetalig

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Faks asseblief u CV na die volgende nommer

voor 12:00 op 9/9/2002 (021) 873-6106


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za