![]() |
![]() |
|
008 Deaths ARENDSE: GEDION. Oorlede: 01.05.2008. Huisdiens: 10:00 (Sat 10.05.2008). Adres: Aprillaan 36, Van Wyks-vlei. Kerkdiens: 11:00 - VGK, Van Wyksvlei. Begrafnisreëlings: Begonia Begrafnis-dienste. Tel: 021-864-3424. Navrae: 021-873-6261. MALAN: CHARLES "JEPPIE". Gebore: 08/09/1966. Oorlede: 04/05/2008. Met mooi herinneringe neem ons afskeid van ons pa en broer. Word diep betreur deur broers, susterskind, familie en vriende. Begrafnisdiens vind plaas op Saterdag 10 Mei 2008, by die Boland Bricks-saal om 09:00. By die Parys Begraafplaas: 10:00. Willy's Begraf-nisdienste. Tel: 021-862-0948. Sel: 083-947-6347. (foto) MAY: PAUL. Gebore: 27/01/1973. Oorlede: 29/04/2008. Met liefdevolle herinneringe neem ons afskeid van ons geliefde. Word diep betreur deur ma, broers, familie en vriende. Begrafnisdiens vind plaas op Saterdag 10 Mei 2008. By die huis: 09:00. By die Ou Apostoliese Kerk: 10:00. Willy's Begraf-nisdienste. Tel: 021-862-0948. Sel: 083-947-6347. (foto) |