Wen R10 000 se pryse met jou matriekafskeidrok!
2010-09-02
PAARL POST bied vanjaar vir die eerste keer ’n Matriekafskeidrok-kompetisie aan, waarin meer as R10 000 se pryse gewen kan word.
Read More...
Wine, art and jewellery auction
2010-09-02
THE Paarl Rotary Club will be conducting its 8th annual Wine, Art and Jewellery Auction on Saturday at 19:00 at Rhebokskloof Wine Estate, Paarl.
Read More...
Soli Philander in die Paarl
2010-09-02
SOLI PHILANDER tree op Erfenisdag 24 September in die Paarl op by die Taalmuseum Historium om 12:00.
Read More...
Gesoek: Mev Wynland
2010-09-02
INSKRYWINGS word ingewag vir die Mevrou Wynland skoonheidskompetisie.
Read More...
Baba se skade weens alkohol is permanent
2010-09-02
WĘRELDWYD word die klokke op 9 September om 09:09 vir een minuut lank gelui, ter bewusmaking van Fetale Alkoholsindroom (FAS).
Read More...
Lollos kom kuier
2010-09-02
LOLLOS kom kuier op 4 September (10:00) by die Paarl Primęre Seunskool se saal in Paarl.
Read More...
Paarl Blommeklub vergader Dinsdag
2010-09-02
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 7 September om 19:00 in die saal van die NGK Drakenstein in Denneburg, Paarl.
Read More...
Lighuis hou ’n diens vir slagoffers
2010-09-02
DIE Lighuis Familiekerk hou op Sondag 5 September ’n spesiale aanddiens met die tema: Bounce Back.
Read More...
Boekherstelwerkkursus in die Paarl
2010-09-02
’n INTENSIEWE driedaagse kursus in boekherstelwerk en papierbewaring word van 26 tot 28 Oktober by die Taalmuseum in die Paarl aangebied.
Read More...
Leefstylkalender
2010-09-02
* Borskanker. Die Reik na Herstel borskanker-ondersteuningsgroep kom op 9 September byeen by Paarl Medi-Clinic se raadsaal.
Read More...
|

| TRAUMA. Paarl Police Women’s Network has donated various items to the Paarl Trauma Room. This room, which is situated at the Paarl Police Station, plays a vital role in assisting victims of crime and trauma, especially women and children. Here Trauma Room facilitator Maureen Aylward shows some of the goods which were donated. Anybody who wishes to assist the Trauma Room can contact Capt Louise du Plessis on 082-850-9614. |
|