Roses United is Boland-kampioen
2010-09-02
ROSES UNITED het Dinsdagaand verseker dat hy gekroon word as die nuwe Boland Premierliga-kampioenspan toe hy Abbotsdale op Malmesbury met 36-25 geklop het.
Read More...
Young Peoples wen stryd van Tiere
2010-09-02
DIE stryd van die Tiere is Saterdag op die Faurestraat-stadion deur die Tiere van Young Peoples gewen, toe hulle die Tiere van Tygerberg met 30-22 geklop het.
Read More...
Great racing during Super Cycle two-day tour
2010-09-02
THE 5th event in the Drakenstein Super Cycle Road Series, the 2-day cycle tour, delivered some good racing for the local riders of Boland and Western Province this past weekend in Paarl.
Read More...
Excitement builds in MTB league
2010-09-02
WITH only two Western Cape regional events before the national finals of the 2010 Spur High School MTB League in October, tension is rising amongst Western Cape Schools for the top position in the log.
Read More...
KN is Sewes-kampioene
2010-09-02
Klein Nederburg Sekondêr se sewesrugbyspan is die nuwe kampioene van die Overberg Sewesrugbytoernooi, wat die afgelope naweek in Bredasdorp plaasgevind het, nadat hulle in die finaal met 24-22 afgereken het met die vorige kampioen, Hoërskool Tygerberg.
Read More...
Rugby-flitse
2010-09-02
KAVALIERS WIL WEER WEN Die laaste keer toe die Boland Kavaliers kragte gemeet het teen die Valke (einde verlede maand), het die ysters van Wellington hul eweknie van Kemptonpark met 53-10 verslaan.
Read More...
Sporttelbord
2010-09-02
GOLF
* Paarl Golf Club (24 August - Ladies medal):
Read More...
Sportdagboek
2010-09-02
* Die Bainskloof Ultra-marathon 68,3km, 21,1km en 6km pretdraf vind plaas op 24 September op Wellington.
Read More...
Gimnaste ryg medaljes in
2010-09-02
GIMNASTE van Wynland Gimnastiekklub het onlangs aan die Boland Kampioenskappe te Kuilsrivier deelgeneem vir mini-trampolien, double mini en black top.
Read More...
Laaste interskolestryde
2010-08-26
DIE laaste interskole-stryde het die naweek plaasgevind, met drie plaaslike spanne wat hul onderskeie aartsvyande op eie bodem die stryd aangesê het.
Read More...
|

| WYNLAND KAMPIOEN. Groendal Sekondêr (van Franschhoek) is verlede Woensdag gekroon as die Boland se Superliga Wynlandstreek-skolekampioen (o.19), ná afloop van die finaal wat gespeel is teen Bergrivier Sekondêr (van Wellington) op die Boland-stadion. Groendal het in die doodsnikke ’n drie gedruk om met 14-13 te seëvier. In die hoofwedstryd, om die Premierliga-titel, het Hoër Tegniese Skool Drostdy vir Schoonspruit 37-25 geklop. Hawston het Bredasdorp 30-12 getroef in die Overbergstreek-afdeling. Foto: Jaco van Wyk |
|